WAAROM ‘N AFRIKAANSE KERK EN GEMEENTE?
OMDAT –
- Ons Glo God Self dit so wil hê
- Baie Afrikaanssprekende mense graag nog in hulle moedertaal wil aanbid
- Daar sterk geestelike bande gebind kan word
- Ons mekaar kan ondersteun in moeilike en goeie tye
- Ons graag op ‘n soliede Bybels gefundeerde teologie en Evangelise fondament wil bou
- Daar nog vir ‘n goeie 20 jaar + ‘n behoefte vir sodanige Kerk en gemeentes sal wees
- Ons ‘n model daar wil stel wat op vele ander plekke in die res van Australië gerepliseer sal kan word, omdat die model dan reeds suksesvol geïmplimenteer en getoets is.
- Ons lidmate en ander sal opgelei word om die evangelie van God se genade effektief te kan deel met Australiërs asook alle ander volk- en taalgroepe.
“I am going to heaven and I want to take as many people as possible with me!” – D L MOODY
